ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Arno Jordaan
Arno Jordaan
Vocals
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elben Schutte
Elben Schutte
Producer

歌詞

Ek's lief vir jou vir alles wat jy is
Alles wat jy was en wat jy nog gaan wees
Ek's saam met jou met alles wat ek het
Alles in my hart, en alles in my gees
As die son sak in die verte en die skemer begin skyn
Sien ek in die horison jou wat langs my staan in my silhouette
Nie meer net ek nie
Silhouette
Van 'n liefdes lied
Laat die lig op ons bly skyn
Sal jy altyd net hier bly
In die silhouette van jou en my
Jou woorde gee my rede om te lag
Rede om te wees, rede om te glo
Jou vashou is die beste wat daar is
Beste ding van laag, beste ding van bo
As die son in die oggend opkom en die skemer begin skyn
Sien ek in die horison jou wat langs my staan in my silhouette
Nie meer net ek nie
Silhouette
Van 'n liefdes lied
Laat die lig op ons bly skyn
Sal jy altyd net hier bly
In die silhouette van jou en my
Oooh-oh-oh
Aaah-ah-ah
Laat die lig op ons bly skyn
Sal jy altyd net hier bly
In die silhouette van jou en my
Silhouette
Nie meer net ek nie
Silhouette
Van 'n liefdes lied
Laat die lig op ons bly skyn
Sal jy altyd net hier bly
In die silhouette van jou en my
In die silhouette van jou en my
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...