ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

歌詞

As jy bang is
Volg jou herinnerings droom ook terug na my toe
Waar jy in my arms lê voor jy gaan slaap
Stories van prinse en drake op jou bed wat kraak
Dalk voel jy onseker
I don't know the monsters under your bed
And I don't know the secrets in your head
Solank jy weet ek is hier as jy ooit wil praat
Ek het jou al opgetel en jou neergesit
Met elke traan jou styf vasgedruk, tot laat in die aand gesels as iets jou pla
Gee nie om waar jy is bly lief vir jou net soos jy is
So klink die hartklop van 'n pa
So klink die hartklop van 'n pa
Ek voel jou seer
Weet nie hoe dit werk nie ek weet net dit gebeur
Jy bly maar altyd deel van my
Met elke skraap met elke breek van jou hart
Ek sien hoe raak jy ouer
Die sirkels wat jy loop gaan my verby
Jou lewe is daar buite nie meer langs my
Solank jy weet ek is hier as jy my soek
Ek het jou al opgetel en jou neergesit
Met elke traan jou styf vasgedruk tot laat in die aand gesels as iets jou pla
Gee nie om waar jy is bly lief vir jou net soos jy is
So klink die hartklop van 'n pa
So klink die hartklop van 'n pa
Ek is hier as jy ooit wil praat
Ek het jou al opgetel en jou neergesit
Met elke traan jou styf vasgedruk tot laat in die aand gesels as iets jou pla
Gee nie om waar jy is bly lief vir jou net soos jy is
So klink die hartklop van 'n pa
So klink die hartklop van 'n pa
So klink die hartklop van 'n pa
Ooh, ooh, ooh
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...