ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Vocals
Danny Smoke
Guitar
Rochelle Rautenbach
Bass
Vinnie Henrico
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Composer
Danny Smoke
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Producer
Paulo Azevedo
Producer
歌詞
Ons deel die wêreld met barbare
Ons bou 'n tronk net om in te slaap
Ons draai die ander wang al vir jare
Ek en jy het 'n lewe hier gemaak
Ek wil lewe vir my kinders
En als gee wat ek het
In 'n wêreld vol van wonders
Wil ek red wat ek kan red
Ek wil dit beter maak as gister
In als wat ek kan gee
En aan die einde van 'n lang dag
Dan val ek op my knieë
Want al is ek stukkend, swart gesmeer
In die see neerval, het ek iets geleer
Maar ek probeer keer op keer
Aan die einde van die dag is ek op my knieë en
Skyn 'n lig totdat alles verby is
Byt vas totdat alles oukei is
Ek sweer, ek sou alles gee
As ons net hierdie jaar kan oorleef
Ons kommunikeer in handgebare
Ons sien die lewe deur 'n vensterraam
En ons weet van al die gevare
Ons wil net 'n bietjie langer bestaan
En al is ek stukkend, swart gesmeer
In die see neerval, het ek iets geleer
Maar ek probeer keer op keer
Aan die einde van die dag is ek op my knieë en
Skyn 'n lig totdat alles verby is
Byt vas totdat alles oukei is
Ek sweer, ek sou alles gee
As ons net hierdie jaar kan oorleef
Stukkend, swart gesmeer
In die see neerval, het ek iets geleer
Maar ek probeer keer op keer
Aan die einde van die dag is ek op my knieë en
Skyn 'n lig totdat alles verby is
Byt vas totdat alles oukei is
Ek sweer, ek sou alles gee
As ons net hierdie jaar kan oorleef
As ons net hierdie jaar kan oorleef
As ons net hierdie jaar kan oorleef
Written by: Danny Smoke, Dewald Wasserfall