ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Monique Steyn
Duet Vocals
Ruhan Du Toit
Duet Vocals
Raymond Green
Electric Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
Robin Kielly
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
歌詞
[Verse 1]
Waar is jy, waar is jy, waar is jy?
Kan jou nie sien nie
Hier is ek, hier is ek, hier is ek
Maar jy verdien nie wat ek gee
Wat ek sê, wil net neem, wil net hê
[Verse 2]
Wonder jy, wonder jy, wonder jy hoekom ek stil is?
Antwoord my, antwoord my, antwoord my as dit jou wil is
Om te red wat daar is
Jy sal my eendag mis
Hmm
[Verse 3]
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer
Soms is jy raadop, want jou raad is op
Maar jou hart moet leer dat die pyn en die dinge wat met hom gebeur
Want dit alles sou jou stop as ek net kan leer
Dat ek net moet vergeet van jou
Net moet vergeet van jou
[Verse 4]
Wil jy nie, wil jy nie, wil jy nie net eers probeer nie?
Voordat jy, voordat jy, voordat jy nie 'n kans gee nie
Wat ons het, wat ons weet gebeur net hierdie keer
O, net hierdie keer
[Verse 5]
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer
Soms is jy raadop, want jou raad is op
Maar jou hart moet leer dat die pyn en die dinge wat met hom gebeur
Want dit alles sou jou stop as ek net kan leer
Dat ek net moet vergeet van jou
[Verse 6]
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer
Soms is jy raadop, want jou raad is op
[Verse 7]
Maar jou hart moet leer dat die pyn en die dinge wat met hom gebeur
Want dit alles sou jou stop as ek net kan leer
Dat ek net moet vergeet van jou
Net moet vergeet van jou
Oh-oh
[Verse 8]
Dat ek net moet vergeet van jou (Net moet vergeet van jou)
Vergeet van jou
[Verse 9]
Soms is jy hartseer, want jou hart is seer
Soms is jy raadop, want jou raad is op
Maar jou hart moet leer dat die pyn en die dinge wat met hom gebeur
Want dit alles sou jou stop as ek net kan leer
Dat ek net moet vergeet van jou
[Verse 10]

Written by: Don Kelly, Johan Oberholzer, Marc Brendon, Sarah Theron