クレジット

PERFORMING ARTISTS
Jemma Catherine
Jemma Catherine
Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Guitar
Henco Bosman
Henco Bosman
Background Vocals
Janie Bay
Janie Bay
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jemma Pheiffer
Jemma Pheiffer
Composer
Jana Carina Bougas
Jana Carina Bougas
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

歌詞

Dit was dalk 1 glimlag meer net 2 tree teveel net 3 woorde diep Vir 'n hart wat 4 maal, Gebroke weer herstel word 'N 5de keer beloof word Jou liefde nostalgies Maar hey my lief Hou my vas asof dit die laaste keer gaan wees Want vir 'n hartedief Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee Vir altyd vir my gee Vir altyd vir my gee Onverwags Nog 'n paar minute In jou oë verlore Ek hoor jou melodie Maar kan jy glo Ek het gehou van hoe dit voel Soos jou stem wat oor my spoel Wat soek ek hier Maar hey my lief Hou my vas asof dit die laaste keer gaan wees Want vir 'n hartedief Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee Vir altyd vir my gee Vir altyd vir my gee Vir altyd vir my gee Jy was die eerste een Jy het my hart geken in elke tree wat ek gee Ja jy Al los ek jou alleen Bly jy die laaste een al maak ek jou net seer Maar hey my lief Hou my vas asof dit die laaste keer gaan wees Want vir 'n hartedief Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee Vir altyd vir my gee Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee Maak ek staat daarop dat jy alles vir my gee
Writer(s): Jemma Catherine Pheiffer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out