クレジット

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan du Toit
Johan du Toit
Songwriter
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Songwriter
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter

歌詞

Ek stuur vir jou 'n droombrief
Want die wêreld woed te veel vir woorde so broos soos dié
Met kogelbaaigroen en sonneblomgeel
En ek het gaan soek vir jou in die hoeke van my tuin
En woorde getrek uit ’n stukkende pet
Toe ek met my hele hart in liefde geglo het
Ek stuur vir jou ’n dinkbrief
Want niks maak meer sin in die wêreld nie
Kan jy hierdie lees?
Hallo
Ek gaan vanaand as daar oor is
Pasta bolognese maak vir jou
En ek is nie lekker nie
Maar ek sal ’n kers aansteek
Om die seerste te onthou
Een, twee, drie, vier
Written by: Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe, Christiaan Lodewyk von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou du Toit
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...