ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Bernice West
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

歌詞

Tatatara tatara
Tatatara tatara ooh
Ek voel die langpad wat nouer raak
As jy jou woorde laat rus op ‘n sensitiewe saak
Ek voel die donderweer wat kouer raak
Verdwaal net nog ‘n plek opsoek na respek
Vind jy dan vrede in jou lading
Byt vas my kind daar’s goud in jou sak
Oohh daar lê salwing in jou dade
Laat gaan die wind maak plek in jou hart
Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel ohh
Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel ohh
Ooh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Dis dalk ‘n nou pad wat stof opgaar
Maar jy’s baie meer werd as wat jou seer verklaar
En as die storms breek en jy dalk moed verloor
Bly jy meer as die las wat jy saam met jou dra
Vind jy dan vrede in jou lading
Byt vas my kind daar’s goud in jou sak
Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel ohh
(Ooh ooh) Ek wil die reën in jou
Ek wil die reën in jou voel
Ek wil die reën in jou
Ek wil die reën in jou voel
Dis moeilik hier
En die pad raak alhoe swaarder
En dis moeilik maar ek belowe dit raak beter en beter en beter
Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel ohh
Ek wil die reën in jou voel
En die storms in jou laat wegspoel
Ek wil die reën in jou voel
En dit als bedoel ohh
(Oh oh) Ek wil die reën in jou
Ek wil die reën in jou voel
Ek wil die reën in jou
Ek wil die reën in jou voel ooh
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...