ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
Henry Steele
Henry Steele
Guitar
Schalk Van Der Merwe
Schalk Van Der Merwe
Double Bass
Darren Petersen
Darren Petersen
Drums
Theo Crous
Theo Crous
Electric Guitar
Kyle Petersen
Kyle Petersen
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Karen Zoid
Karen Zoid
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Karen Zoid
Karen Zoid
Producer
Theo Crous
Theo Crous
Producer

歌詞

Almal weet ek hou nie van baklei nie
Hierdie blame game was nog nooit vir my nie
En ek weet ek het gesê dat ek sal opstaan vir myself
Maar almal weet ek hou nie van baklei nie
Dis iets op my hart wat ek nie belei nie
Maar nog ‘n gesprek gaan ons nie bevry nie
En ek weet ek het gesê dat ek sal opstaan vir myself
Ek sal opstaan vir myself
Kan jy hoor, in jou oor?
Sal daaroor, sing die engele koor
Geen meer trane
Oggend, aande
Geen meer skade
Weke, maande
Almal weet ek hou nie van baklei nie
Ek het nie die krag om met jou te strei nie
En ek weet ek het gesê dat ek sal opstaan vir myself
Ek sal opstaan vir myself
Ek sal opstaan vir myself
Ek sal opstaan vir myself
Ek sal opstaan vir myself
Ek sal opstaan vir myself
Ek sal opstaan vir myself
Ek sal opstaan vir myself
Ek sal opstaan vir myself
Kan jy hoor, in jou oor?
Sal daaroor, sing die engele koor
Ek sal opstaan vir myself (Kan jy hoor)
Ek sal opstaan vir myself (In jou oor)
Ek sal opstaan vir myself (Sal daaroor)
Ek sal opstaan vir myself (Sing die engele koor)
Ek sal opstaan vir myself (Trane)
Ek sal opstaan vir myself (Aande)
Ek sal opstaan vir myself (Skade)
Ek sal opstaan vir myself (Maande)
En ek weet ek het gesê dat ek sal opstaan vir myself
Maar almal weet ek hou nie van baklei nie
Written by: Karen Zoid
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...