歌詞

Hey, liewe lewe As jy dink jy kan my onder kry Kom ek vertel jou net n storie van my Ek gee nie sommer op nie Hey, liewe lewe As jy dink jy kan my keer More staan ek op en probeer weer Ek sal nie sommer stop nie Want ek is sterker as wat jy dink My glasie van geduld is vol geskink En ek is harder as die donderweer More staan ek op probeer ek weer Hey hey liewe lewe, liewe lewe Hey hey liewe lewe, liewe lewe Hey hey liewe lewe, liewe lewe Hey hey Hey, liewe lewe As jy dink jy kan my onder kry Kom ek vertel jou net n storie van my Ek gee nie sommer op nie En hey liewe lewe Jy moet weet dat ek nie stop En as ek stop, dan kyk ek op My krag kom van bo En jy sal my nie glo Maar ek is sterker as wat jy dink My glasie van geduld is vol geskink En ek is harder as die donderweer More staan ek op probeer ek weer Hey hey liewe lewe, liewe lewe Hey hey liewe lewe, liewe lewe Hey hey liewe lewe, liewe lewe Hey hey Hey Hey Liewe lewe ek is reg vir jou Hey hey Gee my nog n klippie om te kou Hey hey Op my kniee val en Hom vertrou Hey hey liewe lewe ek is reg vir jou Want ek is sterker as wat jy dink. My glasie van geduld is vol geskink En ek is harder as die donderweer More staan ek op probeer ek weer Hey hey liewe lewe, liewe lewe Hey hey liewe lewe, liewe lewe Hey hey Hey hey
Writer(s): Christi Van Niekerk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out