Die Piesangskilleのトップソング
同様の曲
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Johan Viljoen
Bass Guitar
Daniel Marais
Vocals
Johan Balt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Viljoen
Songwriter
Daniel Marais
Songwriter
Johan Balt
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Producer
歌詞
As die blomme voor jou val
Wil ek dans in die kombuis saam met jou
En as die winter kom om jou af te knou
Wil ek vir jou warm hou ek wil vas klou aan jou
Vas klou aan jou
Pretoria ek staar na jou
Met jou groen en pers en jou lig so blou
Pretoria ek ry deur jou
En ek soek jou weer voor Brooklyn Mall
Op 'n Donderdagaand as die liggies voor jou dans
Vra ek jou om saam deur Hatfield te ry
Saam te verdwyn
Saam my verdwyn
Pretoria ek staar na jou
Met jou groen en pers en jou lig so blou
Pretoria ek ry deur jou
En ek soek jou weer voor Brooklyn Mall
Pretoria Nostalgia
Ek mis jou klaar soos die Highway my insluk
En weg vat van jou
Pretoria ek staar na jou
Met jou groen en pers en jou lig so blou
Pretoria ek ry deur jou
En ek soek jou weer voor Brooklyn Mall
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais
Lyrics powered by www.musixmatch.com