歌詞

Tyd staan stil in jou teenwoordigheid En ek gryp die geleentheid aan van geleende tyd Om die meeste te maak van die hier en die nou Want wanneer jy gaan is ek leeg sonder jou Leeg sonder jou Daar's maar altyd iets vermis in my Wanneer jy huis toe ry Dit laat maar altyd weer 'n gaping in my hart Waar net jy inpas Daar's altyd bietjie meer wat ek wil deel En meer waarna ek soek Ja dit maak altyd 'n bietjie seer wanneer jy groet Jy tel my op en breek my skanse af Verlig die donker buitewyke aan my binnekant En wanneer jy gaan is ek alleen Want dis by jou, ja net by jou waar ek wil wees By jou waar ek wil wees Daar's maar altyd iets vermis in my Wanneer jy huis toe ry Dit laat maar altyd weer 'n gaping in my hart Waar net jy inpas Daar's altyd bietjie meer wat ek wil deel En meer waarna ek soek Ja dit maak altyd 'n bietjie seer wanneer jy groet Daar's maar altyd iets vermis in my Wanneer jy huis toe ry Dit laat maar altyd weer 'n gaping in my hart Waar net jy inpas Daar's altyd bietjie meer wat ek wil deel En meer waarna ek soek Ja dit maak altyd 'n bietjie seer wanneer jy groet Dit maak altyd 'n bietjie seer Elke keer nog 'n bietjie meer Ja dit maak altyd 'n bietjie seer wanneer jy groet
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out