ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Hugh Lynn
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Hugh Lynn
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugh Lynn
Producer
歌詞
[Verse 1]
'n Plaasjapie is ek nou nie
'n Stadsknapie - dis wat in my are vloei
Geen gedult vir saad om te groei
Of sit en wag vir eiers om uit te broei
[Verse 2]
Maar hey, daar stap daai meisie aan
Trek ek gou my grondpad vellies aan
En 'n two tone hemp wat los hang
Die secret socks bly 'n nee vir die boerespan
Vir die boerespan
[Verse 3]
Maar sy sê
As jy kan braai
As jy kan dans
As jy kan bakkie ry, 'n band kan ruil, werk met jou hande vuil, is jy boer genoeg
Boer genoeg vir my
[Verse 4]
As jy kan lag vir 'n grap om die vuur in die nag
Dalk 'n song of twee tokkel want 'n girl raak mos sag
As jy dit kan doen en as jy lekker soen, is dit genoeg
Ja dit is, Boer genoeg vir my
[Verse 5]
My taal is trots Afrikaans, ek weet sonder dit staan ek nie 'n kans
Ek praat haar taal met min om te sê want die plaas is nie waar my kinderjare lê nie
[Verse 6]
Ek boer in die stad waar die lewe jaag, geen bok in sig - net 'n taxi plaag
My hart is in stad, maar dit gesê, ek weet darem wat sy in 'n man wil hê
[Verse 7]
Ja, sy sê
As jy kan braai
As jy kan dans
As jy kan bakkie ry, 'n band kan ruil, werk met jou hande vuil, is jy boer genoeg
Boer genoeg vir my
[Verse 8]
As jy kan lag vir 'n grap om die vuur in die nag
Dalk 'n song of twee tokkel want 'n girl raak mos sag
As jy dit kan doen en as jy lekker soen, is dit genoeg
Ja dit is, Boer genoeg vir my
[Verse 9]
As jy kan braai
As jy kan dans
As jy kan bakkie ry, 'n band kan ruil, werk met jou hande vuil, is jy boer genoeg
Boer genoeg vir my
[Verse 10]
As jy kan lag vir 'n grap om die vuur in die nag
Dalk 'n song of twee tokkel want 'n girl raak mos sag
As jy dit kan doen en as jy lekker soen, is dit genoeg
Ja dit is, Boer genoeg vir my
[Verse 11]
Ja, as jy dit kan doen en as jy lekker soen, is dit genoeg
Ja dit is, Boer genoeg vir my
Written by: Hugh Lynn