クレジット

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Songwriter
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Songwriter

歌詞

[Verse 1]
Sit weg my kitaar en sluit die kroeg
Jaag die mense weg, ek's moeg gespeel
Ek het lank gewag vir dit wat verlore is
Ek moet nou huistoe
[Verse 2]
Laai die kar en sluit die boot
Sit vir Fokof aan, daai bittersoet
Is net als te veel om alleen te voel
Ek moet nou huistoe
[Verse 3]
Dalk kom ek terug
Na daai bries, laat op Ryneveld
Jou blond en jou groen het gevlek op my oë soos 'n flits
Soos 'n flits
[Chorus]
Ek stuur vir jou 'n ou gedagte
'n Huis in die skemerdal
'n Lap op die lyn wat wapper
'n Song van sterre in die nag
Dit val oor ons kinders
Dit val in jou skoot
[Verse 4]
Maak die vuur en trek die kombers
Bel my pa en sê ek het terug getrek na daai winterdae van soetwyn en stadige kos
Vir ons vriende
[Verse 5]
Kom ons staan op Kalkbaai se muur
Waar die golwe slaan soos ou lovers saam
Teen die wreedheid van die lewe se duur
Vir dié wat nog liefhet
[Verse 6]
Dalk kom ek terug (Kom ek terug)
Na daai bries, laat op Ryneveld
Jou blond en jou groen het gevlek op my oë soos 'n flits
Soos 'n flits
[Chorus]
Ek stuur vir jou ons ou gedagtes
'n Huis in die skemerdal
'n Lap op die lyn wat wapper
'n Song van sterre in die nag
Dit val oor ons kinders
Dit val in jou skoot
[Chorus]
Ek stuur vir jou ons ou gedagtes
'n Huis in die skemerdal
'n Lap op die lyn wat wapper
'n Song van sterre in die nag
Dit val oor ons kinders
Dit val in jou skoot
Oh-oh, oh-oh, oh-oh
Written by: Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe, Christiaan Lodewyk von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou du Toit
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...