クレジット

COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Songwriter

歌詞

[Verse 1]
Het jy al ooit gewonder hoe dit moet voel
In die kleedkamer net voor die game
Tagtig duisend mense in die stadion hier bo jou
Vir 'n split sekonde voel jy dalk klein
[Verse 2]
Maar jy kyk vir jou spanmaats en die vuur in hul oë
En die vlam begin brand ook in jou
En jy weet jy sit hier saam met hierdie 14 manne
Want iemand het in jou ook geglo
[Verse 3]
Ons glo in jou, Suid-Afrika
Ons glo in jou, die Bok
Al voel dit of jy alleen daar staan
Ons staan agter jou
[Verse 4]
En die fluitjie blaas
En die wedstryd begin
En die bal hang lank in die lug
En die skare juig
En die Bok vang die bal
En die hele land begin sing
[Verse 5]
Shosholoza en hier kom die Bok
Ole, ole, almal saam
Ons sing vir Kolisi
Vir Duane en vir Faf
Ons sing elke Springbok se naam
[Verse 6]
Ons glo in jou, Suid-Afrika
Ons glo in jou, die Bok
Al voel dit of jy alleen daar staan
Ons staan agter jou
[Verse 7]
En die end fluitjie blaas
En die Bok het gewen
En die skare die bars uit sy naat
Want die Bok het hom nou vir 'n vierde keer
Vir die res is dit lank reeds te laat
[Verse 8]
En die Aussies is vlou en die Kiwis gedan
Die Ier end die Skot is bogaai
En die Hanne soek nou nog die bal in die skrum
Maar die Springbok het lank reeds gaan braai
[Verse 9]
Ons glo in jou, Suid-Afrika
Ons glo in jou, die Bok
Al voel dit of jy alleen daar staan
Ons staan agter jou
[Verse 10]
Agter jou, agter jou
Ons staan agter jou
Agter jou, agter jou
Ons staan agter jou
Agter jou, agter jou
Ons staan agter jou
Agter jou, agter jou
Ons staan agter jou
[Verse 11]
Ons glo in jou, Suid-Afrika
Ons glo in jou, die Bok
Al voel dit of jy alleen daar staan
Ons staan agter jou
Written by: Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...