クレジット

PERFORMING ARTISTS
Caroline Grace
Caroline Grace
Vocals
Afrikaans Wil Dans
Afrikaans Wil Dans
Remixer
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Caroline Grace
Caroline Grace
Composer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Afrikaans Wil Dans
Afrikaans Wil Dans
Studio Personnel
Daniel Baron
Daniel Baron
Producer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Mixing Engineer
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Mastering Engineer

歌詞

[Verse 1]
Jy ruik soos perskes in die somer
Proe soos soet turksvye bietjie wilder
As wat goed is vir my
Oh-mm
Jy weet wat goed is vir my
[Verse 2]
Jy hou my warm in die winter
Voel jou vloei deur my lyf
Jy bring die vlamme
Net 'n glasie vyf
Mm-ahh
Voel ek jou vloei deur my lyf
[PreChorus]
Ek het 'n kas vol van boere raad
Maar net jy kan dit beter maak
[Chorus]
Top my op met 'n glasie rosè
'n Goedkoop chenin of 'n duur Cabernet
Dis medisyne vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Wit of rooi, droog of soet
Jy los die bottel as jy die boks ontmoed
Niks pille vir die pyn
Niks doen dit better as bokswyn
[Verse 3]
Ons word beter deur die jare
Soveel grondpad gery, eensame aande
Was jy daar vir my? Mmm
Jy's altyd daar vir my
[Verse 4]
Met elke tree trap ons drywe pap die dansvloer
Rooirok bokkie ons sokkie
Hou aan gooi
My pille vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
[Chorus]
Top my op met 'n glasie rosè
'n Goedkoop chenin of 'n duur Cabernet
Dis medisyne vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Wit of rooi, droog of soet
Jy los die bottle as jy die boks ontmoed
Niks pille vir die pyn
Niks doen dit better as bokswyn
Niks doen dit better as bokswyn
[Bridge]
Niks doen dit better
Niks doen dit better
Niks doen dit better as bokswyn
[Chorus]
Top my op met 'n glasie rosè
'n Goedkoop chenin of 'n duur Cabernet
Dis medisyne vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Top my op met 'n glasie rosè
'n Goedkoop chenin of 'n duur Cabernet
Dis medisyne vir die pyn
Niks doen dit beter as bokswyn
Wit of rooi, droog of soet
Jy los die bottel as jy die boks ontmoed
Niks pille vir die pyn
Niks doen dit better as bokswyn
Niks doen dit better as bokswyn
Written by: Caroline Grace, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...