クレジット

COMPOSITION & LYRICS
Mark Camoetie
Mark Camoetie
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
CepaOnTheBeat
CepaOnTheBeat
Producer

歌詞

Ek hoop dat my baby is okay
Ek vat al die skuld en blame op my
Baie visse swem dan net veby
But jy was die ene wat ek altyd an wou byt
But dus okay
Van jy het my g.play
En ek het skaars gedink om ander meisies te verlei
Ek het dan gestick by loyalty en dus n feit
Hoop jy ken ondou dat ek was altyd by jou sy
But dus okay jha baby dus okay
Lank gewag lank gerus nou sit ek weer aleen
Sit en kyk mah ini lug
Baie keer dan wonder ek izit ek of izit jy
Van ons almal maak dan foute but dit lyk dan nie vemy
Dat jhy het dan effort ingesit nie van jy was dan lei
Jha baby my droom was om jou te vat op n plane
But jy het my g.play dus okay
Dit gan orite saam met my
My life het alwee gechange jha
Dinge raak great ey
Ek het gehuil but dus orite ey
Jy't my geplay but ek gani fight
Ek is cool verlief op die mic
Douense kyk op ek is n kite
Al wat ek se is dat
Ek hoop dat my baby is okay
Ek vat al die skuld en blame op my
Baie visse swem dan net veby
But jy was die ene wat ek altyd an wou byt
But dus okay
Van jy het my g.play
En ek het skaars gedink om ander meisies te verlei
Ek het dan gestick by loyalty en dus n feit
Hoop jy ken ondou dat ek was altyd by jou sy
But dus okay jha baby dus okay
So dit wat jhy gedoenit was okay
Ek smaaki nog stry ni so ek vat di skuld op my
En eks lankal nie meer kwaad ni eks net moeg vani baklei
Van ek en jy was doomed vani start af yeah
Ek was ali tyd n fool vani start af
Van jy's die ene wat my aangetrek het netsoos swaartekrag
En jy's die ene wat vemy gese dit om hai kaans te vat
Geforce het om die pad te stap
Geweet net hoe om my sag te praat
Was stukkend toe jy my kom kry en jy moes van dit advantage vat huh
So dus orite wat jy gedoenit
Eksi kwaad nie eks net moeg vjo wat speel saam my gevoelens
En ten spyte vani hel wat jy my so ver deur gesit het
Hoop en bid ek dat wat ever jy doen dit maak jou net gelukkig
Ek hoop dat my baby is okay
Ek vat al die skuld en blame op my
Baie visse swem dan net veby
But jy was die ene wat ek altyd an wou byt
But dus okay
Van jy het my g.play
En ek het skaars gedink om ander meisies te verlei
Ek het dan gestick by loyalty en dus n feit
Hoop jy ken ondou dat ek was altyd by jou sy
But dus okay jha baby dus okay
Dus oor en verby
Teveel kaanse het jy gekry
Nou moet ek daar onder lei
Is oor en verby
Hoekom doen jy dit an my
Jy bly my verlei
Nou is dit oor en verby
Nou is dit oor en verby
Aanhou en aanhou
Oor en verby
Written by: Mark Camoetie
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...