ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Armand Barnard
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Barnard
Composer
Frederick den Hartog
Composer
Hunter Kennedy
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Frederick den Hartog
Producer
歌詞
[Verse 1]
Dis nou ‘n hele paar weke
Dis nie ‘n goeie ding nie
So dronk ek sien geeste
Kan jou nie meer bel nie
Vat my nommer, vat my huistoe
Ek wil vergeet hoe
Slegte gedagtes, goeie tye
Jaag die son see toe
[PreChorus]
Hmm
Die duine wag vir my
[Chorus]
Want alles is A - Okay
As ons in die Hilux ry
Black Label in die dorp gekry
Soen jou onder die Suiderkruis
Solank jou voete op die dashboard bly
Gaan die kilometers gou verby
Want alles is A - Okay
As ons in die Hilux ry
Baby alles is A - Okay
As ons in die Hilux ry
[Verse 2]
Sonder jou is die Karoo koud
In die son, in die woestyn
Op die dak onder die sterre
Jy’s oorgenoeg vir my
Biere, bakkuzi skiet die ligte uit
Sodat ons lekkerder vry
Ons hang by die venster uit
As ons see toe ry, woo
[PreChorus]
Hmm
Die duine wag vir my
[Chorus]
Want alles is A - Okay
As ons in die Hilux ry
Black Label in die dorp gekry
Soen jou onder die Suiderkruis
Solank jou voete op die dashboard bly
Gaan die kilometers gou verby
Want alles is A - Okay
As ons in die Hilux ry
Baby alles is A - Okay
As ons in die Hilux ry
[Bridge]
Ek soek 'n 2.8 G-D-6
Ons luister musiek en kyk vir die sonsak nou
Hmm, mamma ek's op die radio
[Chorus]
Alles is A - Okay
As ons in die Hilux ry
Black Label in die dorp gekry
Soen jou onder die Suiderkruis
Solank jou voete op die dashboard bly
Gaan die kilometers gou verby
Want alles is A - Okay
As ons in die Hilux ry
Baby alles is A - Okay
As ons in die Hilux ry
Written by: Armand Barnard, Frederick den Hartog, Hunter Kennedy