歌詞

En al die mooiste meisies In stellenbosch Kon hom nie red nie Syt hom alles gekos Hart gebroke toe sy Skielik verdwyn Happy hour specials Het gehelp vir die pyn Ja hys n goeie ou Hyt net n slegte verlede Hy dra nog swaar aan alles Op sy gewete As hy val moet jy vang As hy le moet jy dra Hys n goeie ou Maar sy kort n Man soos haar pa Kalahari kind het In daai dorpie beland Ontmoet n man en hy dra Haar op sy hand Oom freddie was n boer Aan die noorde kant Hyt gese hy gaan haar lief he Soos wat niemand kan Ja hys n goeie ou Hy lewe uit sy gebede Sy vrou en kinders Gee hom rede om te lewe As hy val staan hy op As hy bid sak hy af Hys n goeie ou Dalk die beste een wat daar was Ja hys n goeie ou Ja hys n goeie ou Ja hys n goeie ou Ja hys n goeie ou Dalk die beste een Wat daar was Vrystaat beeker Groot vleis vreter Mond kort peper Hoop die bokke Bring die beker Hys n man van sy woord Maar sy woorde is skaars Jy sien hom, net by die kroeg En by die kerk se basaar Ja hys n goeie ou Hy sukkel net met eie tye Hy kort n girl om op die Plaas te kom kuier As jy val sal hy vang Want hy gee waar daar kort Hys n goeie ou maar Hy bly te ver van die dorp Ek ken n ou Dra sy hart op sy mou Hopeless romantic Vanaf ek kan onthou Eerstespan Uit gedraf As kaptein Na skool het dit alles verdwyn Ja hys n goeie ou Sy ma se gunstelling kind Hy sukkel om die regte Woorde te vind Hys snaaks, uiteraard Altyd reg met n grappie Ja hys n goeie ou Maar sy eerste liefde is rugby Daars n goeie ou In elke liewe dorp in die land Gaan wees n goeie ou As jy weet jy kan Ek weet dis moeilik Maar ek stel jou gerus Jys n goeie ou Dalk die beste een Wat daar is Ja jys n goeie ou Ja jys n goeie ou Ja jys n goeie ou Ja jys n goeie ou Dalk die beste een Wat daar was
Writer(s): Leon Henry Schwabie, William Henru Ekkerd Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out