ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Andre Juan
Andre Juan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andre Juan
Andre Juan
Songwriter
Andre Juan Smuts
Andre Juan Smuts
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Peter Boström
Peter Boström
Producer

歌詞

Ek wil nie laat gaan
maar my mens ons altwee weet
dis nie nou ons tyd
dis tyd dat ons moet groet
tot ons weer ontmoet
dis nie nou die einde
ons dag sal weer tog kom
dat ons paaie kry
Viole speel nou, en die engele huil
wanneer sterre kruis, sal ek daar wees
Ek worry nie oor al die res
want al wat ek nou graag wil hê
is ware liefde en vir jou oeh oeh
jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Ek worry nie oor al die pyn
dit kan maar brand hier binne my
Solank ek nader is aan jou oeh oeh
Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Written by: Andre Juan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...