ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
Songwriter
Emil Paul
Emil Paul
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer

歌詞

[Verse 1]
Sit met ‘n glas in my hande
Daar hang net rook in die lug
Gaan ek uit is dit net alkohol wat ek ruik
En ek weet ek weet ek sal
[Verse 2]
Haar lyf sit vas in sy arms
Ring op haar hand as jy mooi kyk
Gaan ek uit is ek die een wat eensaam lyk
Ek sê weer net nee dis al
[Verse 3]
My voete staan stil alhoewel ek wil weghol
Dis hoe jy proe wat my net hier hou
Jy sê die regte ding op die verkeerde tyd
Vergeet waarvan ek hou vir jou
Net adrenalien wat my lyf nou benodig
Niks kafeïen is meer as genoeg
Jy is die regte ding op die verkeerde plek
Ek drink net koffie in die kroeg
[Verse 4]
Nou sit jy vas in my arms
Jou oë dwaal af as ek nie vir jou kyk nie
Gaan ons uit word ek weer met hom vergelyk
Ek sal weer net tweede val
[Verse 5]
My voete staan stil alhoewel ek wil weghol
Dis hoe jy proe wat my net hier hou
Jy sê die regte ding op die verkeerde tyd
Vergeet waarvan ek hou vir jou
Net adrenalien wat my lyf nou benodig
Niks kafeïen is meer as genoeg
Jy is die regte ding op die verkeerde plek
Ek drink net koffie in die kroeg
[Verse 6]
En ek het met die tyd geleer
Daar’s dinge wat ‘n mens nie altyd kan beheer
Vir nou sal ek net koffie in my hand vashou
Want môre wil ek als kan onthou
[Verse 7]
My voete staan stil alhoewel ek wil weghol
Dis hoe jy proe wat my net hier hou
Jy sê die regte ding op die verkeerde tyd
Vergeet waarvan ek hou vir jou
Net adrenalien wat my lyf nou benodig
Niks kafeïen is meer as genoeg
Jy is die regte ding op die verkeerde plek
Ek drink net koffie in die kroeg
[Verse 8]
Jy is die regte ding op die verkeerde plek
Jy is my koffie in die kroeg
Written by: Emil Paul, Gerduan Kemp
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...