ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Lead Vocals
Georic Lomas
Georic Lomas
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Hermann
Dirk Hermann
Songwriter
Georic Lomas
Georic Lomas
Songwriter
Marco van Deventer
Marco van Deventer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

歌詞

[Intro]
Hmm-hmm-hmm, hmm-hmm
Hmm-hmm-hmm
[Verse 1]
Jy hoort hier
Al voel jy soms nie tuis
Weet jy hoort jou hart
Hier in jou huis
Jy't gedien
Jy't vir 'n land baklei
En vir te lank gely
Om net op te gee
[Verse 2]
Jy moet weet
Deur die seer
Laat die vryheid
Weer jou kompas wees
Ons moet meer
As oorleef
Hierdie land is steeds geseën
[Chorus]
Jy hoort hier
Jou bloed lê in ons kultuur
Jy droom en jy bid
Vir jou taal en jou kind
Net sodat môre kom
Jy hoort hier
Hier binne jou brand 'n vuur
Dis vir jou gesin
En dis hoekom ons sing
Want ons is veilig hier
Ons gaan nêrens nie
Jy hoort hier
[Verse 3]
Hmm-hmm-hmm, hmm-hmm
Hmm-hmm-hmm
[Verse 4]
Kan jy sien?
Dis net beter hier
Saam jou vriende
Om die braaivleis vuur
As jy sien
Hoe die son gaan sak
Weet jy Afrika
Bly in jou hart
[Verse 5]
Jy moet weet
Dis hoe ons leef
Dis in die bos
In die grond
Op ons knieë
Dis ons beurt
Daar is 'n eed
'n Belofte gemaak
Aan ons seuns
[Chorus]
Jy hoort hier
Jou bloed lê in ons kultuur
Jy droom en jy bid
Vir jou taal en jou kind
Net sodat môre kom
Jy hoort hier
Hier binne jou brand 'n vuur
Dis vir jou gesin
En dis hoekom ons sing
Want ons is veilig hier
Ons gaan nêrens nie
[Bridge]
As jy noord kyk
Sal jy weet suid
Is presies waar jy moet wees
Jy't te lank gestry
Pak jou tasse uit
Ons gaan net hier bly
[Chorus]
Jy hoort hier
Jou bloed lê in ons kultuur
Jy droom en jy bid
Vir jou taal en jou kind
Net sodat môre kom
Jy hoort hier
Hier binne jou brand 'n vuur
Dis vir jou gesin
En dis hoekom ons sing
Want ons is veilig hier
Ons gaan nêrens nie
Jy hoort hier
[Outro]
Hmm-hmm-hmm, hmm-hmm
Hmm-hmm-hmm
Jy hoort hier
Written by: Dirk Hermann, Georic Lomas, Marco van Deventer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...