クレジット
PERFORMING ARTISTS
David de Wet
Lead Vocals
Vincent Gordon
Background Vocals
Cobus Schutte
Guitar
Rian Swanepoel
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rian Swanepoel
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Vincent Gordon
Producer
Rian Swanepoel
Producer
歌詞
Sê jy ook vir hom soms liefie
In daardie hartontbloodte briefie
Of soek jy soms net rigting
Moeg vir die konstante ontvlugting
Wat het ons nou verloor
In swakheid blindelings betoor.
Wat het ons nou verloor
In swakheid blindelings betoor.
Weet jy dan nie,
Ek het op ons liefde gebie
Op die mooi wat ons kon wees
As ons wonde net, net wou genees
Sou ek vir jou iets kon wees
Weet jy dan nie,
Ek wonder soms of dink jy
aan my vol emosies
Al sê ek, eks klaar
Wens ek
jy wil jou spuit verklaar.
Eks dronk van verwarring
Tyd moes als genees het
Stukkend tot in my gees
Hoe sal ek ooit dieselfde wees
Weet jy dan nie,
Ek het op ons liefde gebie
Op die mooi wat ons kon wees
As ons wonde net, net wou genees
Sou ek vir jou iets kon wees
Weet jy dan nie,
Weet jy dan nie, Weet jy dan nie, Weet jy dan nie,
Weet jy dan nie, Weet jy dan nie, Weet jy dan nie,
Weet jy dan nie,
Ek het op ons liefde gebie
Op die mooi wat ons kon wees
As ons wonde net, net wou genees
Sou ek vir jou iets kon wees
Weet jy dan nie
Written by: David de Wet, Rian Swanepoel