ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Lead Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Styen
Gerhard Styen
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Producer
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Gideon Daniel Volschenk
Gideon Daniel Volschenk
Producer

歌詞

[Verse 1]
Nou raak dit lekker (Le-e-e-kker)
Nou raak dit lekker (Le-e-e-kker)
[Verse 2]
Nou raak dit lekker
Bêre maar jou ploeg en jou trekker
Dis vakansie en die doppies gaan yskoud loop soos Cowboy stroop
Vat maar een vir die pad ou maat
Jy's in vir 'n ding my skat
[Verse 3]
Eendag
Eendag as ons oud is sal ons saam lag
Oor al die goeie tye toe ons jonk was
Almal bietjie dronk en baie stout was
[Verse 4]
Hou vas
Hou jou arms bietjie stywer om my lyf vas
Druk my soos 'n drieë in die hoekie vas
Nou raak dit lekker
[Verse 5]
Nou raak dit lekker (Le-e-e-kker)
Nou raak dit lekker (Le-e-e-kker)
[Verse 6]
Nou gaan ons groot
Lief vir jou my tjom tot die dood
Kyk hoe al die Boeremeisies in bikini's op die strande loop
Vat maar een vir die pad ou maat
Jy's in vir 'n ding my skat
[Verse 7]
Eendag
Eendag as ons oud is sal ons saam lag
Oor al die goeie tye toe ons jonk was
Almal bietjie dronk en baie stout was
[Verse 8]
Hou vas
Hou jou arms bietjie stywer om my lyf vas (Bietjie stywer om my lyf vas)
Druk my soos 'n drieë in die hoekie vas
Nou raak dit lekker
[Verse 9]
Nou raak dit lekker
[Verse 10]
Hou vas
Hou jou arms bietjie stywer om my lyf vas
Druk my soos 'n drieë in die hoekie vas
Nou raak dit lekker
[Verse 11]
Lekker
[Verse 12]
Eendag
Eendag as ons oud is sal ons saam lag
Oor al die goeie tye toe ons jonk was
Nou raak dit lekker
Hou vas
Hou jou arms bietjie stywer om my lyf vas (Bietjie stywer om my lyf vas)
Druk my soos 'n drieë in die hoekie vas
Nou raak dit lekker
[Verse 13]
Nou raak dit lekker (Le-e-e-kker)
Nou raak dit lekker (Le-e-e-kker)
Nou raak dit lekker (Le-e-e-kker)
Nou raak dit lekker (Le-e-e-kker)
Written by: Gerhard Styen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...