クレジット

PERFORMING ARTISTS
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Performer
Dulan Emslie
Dulan Emslie
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
Dulan Emslie
Dulan Emslie
Composer
Heinrich Rautenbach
Heinrich Rautenbach
Composer
Stephan Hugo Botha
Stephan Hugo Botha
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Muse Productions
Muse Productions
Producer
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Producer

歌詞

Daar’s ‘n bus, ‘n ou volksie bus
By elke fees of kermis op die dorp
Maak jou lus
Jy kan haar bus nie mis
Mense staan ure tou vir bietjie wors
O, daai lyfie, ‘n Landbou Weekblad model
Mej. Diaz Hotel twintig-tien
Maar sederdien, het sy nuwe kunsies geleer
Begin op rofstoei fikseer,
in haar bussie
Ekstra klasse
Kos jou dalk te veel
Sy’t ander talente
Wat sy ook graag deel
Sy’s ‘n 10 in Beaufort-Wes
Maar in die stad is sy net ‘n 6
Sy like haar bus en reis
Sy’s effe stief en eiewys
Beaufort-Wes se boerewors prinses…
Dis al laat, maar die deure bly oop
Want die aanvraag is groot, business kook
Ken van stoei,
Het ‘n medal of twee,
En sy hou van klasgee
Daar in haar bussie
Ekstra klasse
Kos jou dalk te veel
Sy’t ander talente
Wat sy ook graag deel
Sy’s ‘n 10 in Beaufort-Wes
Maar in die stad is sy net ‘n 6
Sy bulk met pap en vleis
Sy wil jou haar grepe wys
Beaufort-Wes se rofstoei prinses
Sy’s glad nie sleg gebou
Effe te fris,
Maar mooi ge-noeg om (mee) te trou,
Niemand kan haar liefde kry
Sy’s aan stoei toegewy
Jy moet maar ry
Jy moet jou ry kry
En spore maak
Jy moes lankal geloop het,
maar dis nou te laat
En net soos die res
Is jy ook gekwes
Deur die Beaufort-Wes Boerewors Prinses
Sy’s ‘n 10 in Beaufort-Wes
Maar in die stad is sy net ‘n 6
Geen man kan haar opeis
Nog een is weer die pad gewys
Beaufort-Wes se boerewors prinses
Sy’s glad nie sleg gebou
Effe te fris,
Maar mooi ge-noeg om (mee) te trou,
Niemand kan haar liefde kry
Sy’s aan stoei toegewy
Jy moet maar ry
Jy moet jou ry kry
En spore maak
Jy moes lankal geloop het,
maar dis nou te laat
En net soos die res
Is jy ook gekwes
Deur die Beaufort-Wes Boerewors Prinses
En net soos die res
Is jy ook gekwes
Deur die Beaufort-Wes Boerewors Prinses
Written by: Dulan Emslie, Heinrich Rautenbach, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan, Stephan Hugo Botha
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...