クレジット

PERFORMING ARTISTS
Le-Chelle
Le-Chelle
Solo
COMPOSITION & LYRICS
Le-Chelle Van Rooyen
Le-Chelle Van Rooyen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Producer

歌詞

[Verse 1]
Rooi, geel en blou
Ek hou van jou
Hmm
Pienk, swart en groen
Dis wat jy aan my doen
Hmm
[PreChorus]
Saam kan ons sing en dans
Kom ons vat nou hierdie kans
[Chorus]
Ek sing vir jou die song sodat jy kan sien
Net wat jy aan my doen, ek wil jou heeltyd soen
Voor jou was my wêreld dof en vaal, jy het my kom haal
Jy help my al die helder kleure sien
Jy's net die een wat my verdien
Hoor jy hoe klop my hart?
In kleure net oor jou
My reënbooghart, my reënbooghart
Oh
[Verse 2]
Olyf, beige, maroen
Ek's bly vir die seisoen
Oranje, bruin en grys
Gee kans, ek sal jou wys
Hmm
[PreChorus]
Saam kan ons sing en dans
Kom ons vat nou hierdie kans
[Chorus]
Ek sing vir jou die song sodat jy kan sien
Net wat jy aan my doen, ek wil jou heeltyd soen
Voor jou was my wêreld dof en vaal, jy het my kom haal
Jy help my al die helder kleure sien
Jy's net die een wat my verdien
Hoor jy hoe klop my hart?
In kleure net oor jou
My reënbooghart, my reënbooghart
[PreChorus]
Saam kan ons sing en dans
Kom ons vat nou hierdie kans
[Chorus]
Ek sing vir jou die song sodat jy kan sien
Net wat jy aan my doen, ek wil jou heeltyd soen
Voor jou was my wêreld dof en vaal, jy het my kom haal
Jy help my al die helder kleure sien
Jy's net die een wat my verdien
Hoor jy hoe klop my hart?
In kleure net oor jou, oh
My reënbooghart, my reënbooghart
Written by: Le-Chelle Van Rooyen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...