album cover
Delft
5
Hip-Hop/Rap
Delftは、アルバム『 』の一部として2025年5月2日にBlacklightによりリリースされましたDelft - Single
album cover
アルバムDelft - Single
リリース日2025年5月2日
レーベルBlacklight
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー
BPM80

クレジット

PERFORMING ARTISTS
D.O.C SA
D.O.C SA
Performer
Bevan "MJR" Abrahim
Bevan "MJR" Abrahim
Drum Programming
COMPOSITION & LYRICS
Grant Vrieslaar
Grant Vrieslaar
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Bevan "MJR" Abrahim
Bevan "MJR" Abrahim
Producer
Apollo Ray
Apollo Ray
Cover Art

歌詞

7 - 1 Double O
Roll met n nick inie Delft
Wrong move
Dan word jy vrek geskiet broe
Hier roll ons met n nick inie Delft
Hier word jy geskiet inie Delft
Die plek wat rym sam met hell
Brunt jou uit, los net swart vell
Hier roll ons met n nick inie Delft
Hier word jy geskiet inie Delft
Die plek wat rym sam met hell
Brunt jou uit, los net swart vell
Pastors bly bid
Honne is op tik
Die ounse skiet dice
Om die drai le n crip
Iemand was geskiet
Sewe gatte dis n nick
Mapoesa trek op
En is net boots
Duer die gevriet
Four by four van
Dis a point
Wat jy skiet
Five 0 jarre bru
Hulle het jou biet
Hulle wiet wat jy wiet
Gat jy crip of
Gaan jy nick
Pasop Pasop
In Delft roll ons met n nick
As jy nie wiet
Da vanie Bru
Dan word jy
Vrek geskiet
Will jy rop
Of in break
Bondu court
Hulle het jou biet
Tire ore jou lyf
Petrol ore jou kop
Dai noem ons mense
Bondu Bondu court
n Noge life los
N Noge life short
Kas 24 (huh)
Sy body was aas
Soe ja bra ek se
Vok n morgue
Klom kak an gevang
Daar was ook warnings dog
Sy ma het hom gewarn
Ja hy moet sy kak los
Maar min was hoor
Toe le hy in die pad
Soos padkos
Kalgat uit getrek
En dai was sy flop
n Noge victim los
Dits in Blikkiesdorp
Soe dink mooi bra
En laat dai kak stop
Hier roll ons met n nick inie Delft
Hier word jy geskiet inie Delft
Die plek wat rym sam met hell
Brunt jou uit, los net swart vell
Hier roll ons met n nick inie Delft
Hier word jy geskiet inie Delft
Die plek wat rym sam met hell
Brunt jou uit, los net swart vell
Roll met n nick inie Delft
Dan word jy vrek geskiet broe
Wrong move
Written by: Grant Vrieslaar
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...