ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Jan-Mattys
Jan-Mattys
Lead Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jan-Mattys
Jan-Mattys
Composer
Emil Paul
Emil Paul
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

歌詞

[Intro]
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
[Verse 1]
Ons kan praat oor sonsak drome
Koop ‘n huis by die see met ons sente
Tyd is min, tog nie verlore
Al geleer jy vind dit weer om jou mense
[Verse 2]
Ons skink ons tyd saam in ‘n glas in
Saam gekoop, ‘n nuwe hoop
Elke dag ‘n nuwe jaar
Kaalgat swem langs die damwaal
Onthou en weet, moet nooit vergeet
Ja, jy moet weet
[Chorus]
En dit maak nie saak hoe lank ek moet ry
Hoe vêr jy weg bly
Hart tot hart
Dis die taal wat ware vriende maak
Al vat dit dae
Of 20 jare
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
[Verse 3]
Ons kan praat oor maanlig wense
Daar of hier, elke vuur brand dieselfde
Elke vlakte, elke oomblik
Nou kom ons vier
Ons is hier in die oomblik
[Chorus]
En dit maak nie saak hoe lank ek moet ry
Hoe vêr jy weg bly
Hart tot hart
Dis die taal wat ware vriende maak
Al vat dit dae
Of 20 jare
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
[Bridge]
Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei?
Verbind deur al die lief en leed in tye lank verby
Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei?
Verbind deur al die lief en leed in tye lank verby
[Chorus]
Dit maak nie saak hoe lank ek moet ry
Hoe vêr jy weg bly
Hart tot hart
Dis die taal wat ware vriende maak
Al vat dit dae
Of 20 jare
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
[Outro]
Hart tot hart
As jy val
Sal ek jou huis toe dra
Written by: Emil Paul, Jan-Mattys
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...