クレジット
PERFORMING ARTISTS
Pieter Marcato
Performer
Afrikaans Wil Dans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Pieter Marcato
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Marchell Mocke
Producer
Jacques Lotter
Producer
歌詞
[Verse 1]
Sy's die vlam in die kole
Sy's die vleisie op die vuur
Sy's soos daai eerste slukkie van 'n yskoue bier
Sy't 'n wil van haar eie
Sy is een in 'n miljoen
Daar is geen ander meisie wat soos sy soen
Hmmm
Hmmm
[Verse 2]
Sy's die skemer in 'n sonsak
Sy's soos my gunsteling boek
Sy's die hero in my storie
Sy's die een wat my kom roep
[PreChorus]
Vat my asem, vat my alles
Vat my net saam met jou
Daar is geen ander tyd nie
Net hier en nou
[Chorus]
Vat my saam tot die einde toe
Saam met jou
Tot in Timbaktu
Dit is nou
Waar die tyd stil staan saam met jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
[Verse 3]
Sy's die diesel in my enjin
Sy's soos koffie en beskuit
Met daai twee groen oë sien ek moeilikheid
[PreChorus]
Vat my asem, vat my alles
Vat my net saam met jou
Daar is geen ander tyd nie
Net hier en nou
[Chorus]
Vat my saam tot die einde toe
Saam met jou
Tot in Timbaktu
Dit is nou
Waar die tyd stil staan saam met jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
[Chorus]
Vat my saam tot die einde toe
Saam met jou
Tot in Timbaktu
Dit is nou
Waar die tyd stil staan saam met jou
Vat my saam tot die einde toe
Saam met jou
Tot in Timbaktu
Dit is nou
Waar die tyd stil staan saam met jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Ek is lief vir jou
Written by: Pieter Marcato