album cover
Klankdig
1
ツアー中
Afrikaans
Klankdigは、アルバム『{albumName}』の一部として2023年9月29日にRAAF MusiekによりリリースされましたKlankdig
album cover
アルバムKlankdig
リリース日2023年9月29日
レーベルRAAF Musiek
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー
BPM171

ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

歌詞

[Verse 1]
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh, oh
[Verse 2]
Jy het 'n wêreld aan my binnekant oopgebreek
Langs my vol, vol hart, was daar nog plek
Soos 'n skim op 'n foto van wat was
Sluip jy in my stilte
Soos 'n vol, vol stad
Gebukkend onder al hierdie geraas
[Verse 3]
Die chaos het begin
Maar jy sal hier verkore bly
[Chorus]
Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Klankdig in my
[Verse 4]
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh
[Verse 5]
As jy alles vasplak en dit bly breek
As spyt jou binnekant opvreet
As jy weer probeer en dit gebeur net weer
Hou net aan loop deur al hierdie ontploffings rondom jou, oh-oh
[Verse 6]
Die oorlog het begin
Maar jy sal hier gepantser bly
[Chorus]
Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Klankdig in my
Klankdig in my
[Verse 7]
Hou jou kop hoog
Trek jou skouers terug
Een voet voor die ander
Gepantser in my
[Verse 8]
Hou jou kop hoog
Trek jou skouers terug
Sit net een voet voor die ander
Jy's gepantser in my
[Chorus]
Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Jy is klankdig in my
Klankdig in my
Klankdig in my
[Verse 9]
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Oh-oh
Oh-oh-oh-oh
Written by: Esté Rabé, Lourens Johannes Rabé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...