album cover
Babylon
album cover
Babylonは、アルバム『{albumName}』の一部として2021年6月29日にBay Records (c) Copyright 2025によりリリースされましたPrisma
アルバムPrisma
2021年6月29日
レーベルBay Records (c) Copyright 2025
言語English
BPM114
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー

歌詞

[Verse 1]
Klein bondeltjie liefde
En 'n hart van goud
Krul koppie meisiekind, hmm
Met oë so blou
[PreChorus]
Jy hardloop rond, energie-vol
Jy maak my altyd lag
Jy roep my naam, lyk bietjie skaam
Maar jy weet die wêreld draai om jou
[Chorus]
Want jy's in die middel
Ja, jy's in die middel
Babylon, Babylon, jy's in my hart
Want jy's in die middel
Ja, jy's in die middel
Babylon, Babylon, jy's in my hart
[Verse 2]
Jou lyfie wil net beweeg
Niks is vir jou te veel
So baie liefde om te gee, hmm
Jy't my hart gesteel
[PreChorus]
Jy hardloop rond, energie-vol
Jy maak my altyd lag
Jy roep my naam, lyk bietjie skaam
Maar jy weet die wêreld draai om jou
[Chorus]
Want jy's in die middel
Ja, jy's in die middel
Babylon, Babylon, jy's in my hart
Want jy's in die middel
Ja, jy's in die middel
Babylon, Babylon, jy's in my hart
[Chorus]
Want jy's in die middel
Annebelle
Jy's in die middel
Ja, jy's in die middel
Babylon, Babylon, jy's in my hart
[Chorus]
Want jy's in die middel
Ja, jy's in die middel
Babylon, Babylon, jy's in my hart
Want jy's in die middel
Ja, jy's in die middel
Babylon, Babylon, jy's in my hart
Written by: Janie Bay
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...