album cover
Tevrede?
album cover
Tevrede?は、アルバム『{albumName}』の一部として2021年6月29日にBay Records (c) Copyright 2025によりリリースされましたPrisma
アルバムPrisma
Released2021年6月29日
レーベルBay Records (c) Copyright 2025
言語English
BPM76
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー

歌詞

Mikrogolfoondmense marsjeer
Wanbegrip, wanbalans, wanbeheer
Weggedraai met die son op hul rûe
Ek verkies die son op my gesig
En ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal nooit weer terug gaan nie
Ek sal julle nooit tevrede
Tevrede stel nie
Hou jou kop vas
Die probleem is net dat
Ek nie weet wie ek is nie
En hierdie kan nog lank vat
Hierdie kan nog seermaak
Kan ons maak of ons vir ewig kan leef?
Sal ons, ons geheime boodskappe vergeet?
Fluister kliphard, speel so sag as wat jy kan
Soen soveel as wat jy wil
Soen soveel as wat jy wil
Hou my net vas
Die werklikheid is dat
Ek nie weet wie ek is nie
En hierdie gaan nog lank vat
Hierdie gaan nog seermaak
Kan ons maak of ons vir ewig kan leef?
Sal ons, ons geheime boodskappe vergeet?
Fluister kliphard, speel so sag as wat jy kan
Soen soveel as wat jy wil
Soen soveel as wat jy wil
Soen soveel as wat jy wil
Soen soveel as wat jy wil
Written by: Francois Badenhorst, Hunter Kennedy, Jaco S Venter, Johan de Ridder, Wynand Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...