album cover
Ons Het Belowe
album cover
Ons Het Beloweは、アルバム『{albumName}』の一部として2026年2月20日にVelvet MusiekによりリリースされましたOns Het Belowe - Single
2026年2月20日
レーベルVelvet Musiek
BPM130
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー

歌詞

[Verse 1]
As jy lag uit jou maag
Gaan soek ek die sterre vir jou
Geen berge te hoog of dale te laag onthou
Jy’s die kaart wat ek het
En ek volg daardie kaart betrou
Elke sent wat ek het om die oomblik te red net vir jou
[PreChorus]
Steel jou aandag
Het jou verwag
[Chorus]
Ons het belowe, sal dit nooit weer doen
Jou lyf op die spore, jou soen
Ons het belowe, sal dit nooit weer doen
Jou lyf op die spore, jou soen
[Verse 2]
Wat kan ek maak om jou weer te raak, ek moet
Is dit wat jy wil hê of sal ek maar sê ons groet
Die foon het gelui, jou antwoord gekry, nou goed
Het die vrugte gepluk aan die pitte verstik, beboet
[PreChorus]
Steel jou aandag
Het jou verwag
[Chorus]
Ons het belowe, sal dit nooit weer doen
Jou lyf op die spore, jou soen
Ons het belowe, sal dit nooit weer doen
Jou lyf op die spore, jou soen
Written by: Ryno Velvet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...