album cover
Lemons
2
Hip-Hop/Rap
Lemonsは、アルバム『{albumName}』の一部として2026年4月20日にDre_the_errorによりリリースされましたThe Error
album cover
アルバムThe Error
リリース日2026年4月20日
レーベルDre_the_error
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー
BPM63

歌詞

Dre are you ok?
Dre
Ek is te real vir die streets en my neighbours
Kom met die geld en ek tel al die syfers
Suit en 'n tie en ek rock net die blazers
Professional ****, die walk is dan famous
Jy sien my op TV n Nwata neh
Die ouens hulle ken mos nie wat is 'n channel
Gesig is getrek, die ouens eet lemons
Ek is mos ready, sien net har bodie stewe
Uuhhhh, Daai's hoe 'n lyf is
Gooi in die pot ja, ek bring al die flavours
Een op die yip ja, ek sit hom in lyn in
Snakes te toxic, kom met die venom
Moet dit nie mention, ek is 'n demon
Stryd uit die kus met n glock in my hand
Ja ek soek mos daai freedom (freedom)
Ek soek mos daai freedom (dwaa)
Drie op die yip
Maak hom net los, hy tel op die seep
Staan voor my bors, hy staan hier in vrees
Hy is by die spot, ons maak dit dan leeg
Kom met die boys, ons almal is wreed
Klap jou gevreet, broer ek weet
Groot gun boy, moen ons dit meet
Almal die ouens, die brothers, die **** ons eet (ons eet)
Ek is in flow state, rap soos 'n trek pyp
Rook uit my neck uit, getrap soos 'n dropkick
Ek is mos clinical, ek is mos lyrical
My taal is 'n miracle, ek is gestitch
Alles is surgical, trap op die limiter
Kyk hie vinniger, kyk hier vinniger (kyk hier vinniger)
Ek kom hier vinniger (ek kom hier vinniger)
Ek is te real vir die streets en my neighbours
Kom met die geld en ek tel al die syfers
Suit en 'n tie en ek rock net die blazers
Professional ****, die walk is dan famous
Jy sien my op TV n Nwata neh
Die ouens hulle ken mos nie wat is 'n channel
Gesig is getrek, die ouens eet lemons (lemons, lemons, lemons, lemons)
Ek is te real vir die streets en my neighbours
Kom met die geld en ek tel al die syfers
Suit en 'n tie en ek rock net die blazers
Professional ****, die work is on famous
Jy sien my op TV 'n Nwata neh
Die ouens hulle ken mos nie wat is 'n channel
Gesig is getrek, die ouens eet lemons (lemons, lemons, lemons, lemons)
Die ouens eet lemons
Die ouens eet lemons
Die ouens eet lemons
Lemons, lemons, lemons
Die ouens eet lemons
Die ouens eet lemons
Die ouens eet lemons
Lemons, lemons, lemons
Written by: Elwandre Williams
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...