ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Jan Blohm
Songwriter

歌詞

[Verse 1]
Ek het weggery
Want jy wou
Agterbly
Waar die stiltes weer vir jou
Heel kon kry
Jy kon overdose
Op happiness
Sonder my charm, my baby
Gaan dit maklik wees
[Chorus]
Sorry vir goodbyes
En die Tuesday blues
Losers soos ek
Kan nie pick en choose nie
Boswell Wilkie
Kom haal vir my
Ek wil op treine
Met harlekyne ry, hey-hey
[Verse 2]
Jou spier wit siel
Op daai merry-go-round
Sal jy nooit weer huil nie
Op ou kersaand
En dis fine met my
Want down the line
Sal ek jou naam uitskree
As dit hard lawaai
[Chorus]
Sorry vir goodbyes
En die Tuesday blues
Losers soos ek
Kan nie pick en choose nie
Boswell Wilkie
Kom haal vir my
Ek wil op treine
Met harlekyne ry, hey-hey
[Verse 3]
Jy wou toor met my
Sonder 'n Bybel
Maar ons het die seisoen
Verkeerd benader
Om 'n kind te wees
Is om blind te wees
Maar ek het genoeg gese
Om altyd hees te wees
[Chorus]
En eks
Sorry vir goodbyes
En die Tuesday blues
Losers soos ek
Kan nie pick en choose nie
Boswell Wilkie
Kom haal vir my
Ek wil op treine
Met harlekyne ry, hey-hey
[Bridge]
Maar die somer hang
In vislyn hier
Dis moeilik om jou stem
Uit my lyf te kry
Om 'n lovesong in
Hierdie reën te skryf
Is deesdae blerrie
Moeilik vir my
[Chorus]
Sorry vir goodbyes
En die Tuesday blues
Losers soos ek
Kan nie pick en choose nie
Boswell Wilkie
Kom haal vir my
Ek wil op treine
Sonder harlekyne ry, hey-hey
[Outro]
Ek sê Boswell Wilkie
Kom haal vir my
Ek wil op treine
Met harlekyne ry, hey-hey
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...