album cover
Die Vloed
album cover
Die Vloedは、アルバム『{albumName}』の一部として2010年9月1日にRhythm RecordsによりリリースされましたDie Vloed
アルバムDie Vloed
2010年9月1日
レーベルRhythm Records
BPM72
メロディック度
アコースティック度
ヴァランス
ダンサビリティ
エネルギー

歌詞

Jy soek die somer stilte
Ek mis die winter maan.
Jy wag vir lig uit die ooste
Terwyl ek in die donker staan.
(terwyl ek in die donker staan)
Virewig, verlore vandag,
ons dryf al verder in die vloed, eks klaar gewag.
Virewig, verlore vandag,
ons dryf al verder in die vloed, eks klaar gewag. (eks klaar gewag)
Waarvoor wag jy hier rond?
Dit maak net dinge deurmekaar.
Dit stel ons al teleur, terwyl die res ons lesse leer.
Virewig, verlore vandag. Verneder deur die eintlike krag.
Written by: Foto Na Dans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...