ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Composer
FAK
FAK
Composer
Herman Holtzhausen
Herman Holtzhausen
Composer
Koos Kombuis
Koos Kombuis
Composer
Anton Goosen
Anton Goosen
Composer
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Composer

歌詞

Die trane die rol oor jou Bokkie
Die trane die rol oor jou Bokkie
Daar waar die son en die maan ondergaan
Bokkie ons moet huis toe gaan
Nee, nee, nee my Dolla, nee
Nee my Dolla, nee
Nee my Dolla, nee
Nee, nee, nee my Dolla, nee
Ek trou nie met 'n loskop Dolla nie
Daar kom die Alibama
Die Alibama dit kom oor die see
Daar kom die Alibama
Die Alibama dit kom oor die see
Nooi, nooi, die rietkooi nooi, die rietkooi is gemaak
Die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap
Nooi, nooi, die rietkooi nooi, die rietkooi is gemaak
Die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see
Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see
Hier sit ek stoksielalleen, stoksielalleen, stoksielalleen op 'n Saterdagaand
Hier sit ek stoksielalleen ai, stoksielalleen, stoksielalleen op 'n Saterdagaand
Maar ek wil dans, dans, dans
Kan 'n man dan nie?
Ek wil dans, dans, dans tot my hemp uithang
Ek wil dans, dans, dans
Kan 'n man dan nie?
Kan 'n man, kan 'n man dan nie?
Kan 'n man, kan 'n man dan nie?
Meer groter visse vang nie
Kan, kan 'n man dan nie?
Meer groter visse van nie
Kan, kan 'n man dan nie?
Kan, kan 'n man dan nie?
Dis 'n lekker ou Jan
Dis 'n lekker ou Jan
Dis 'n lekker ou Jan, Jan, Jan, Jan
Dierbare ding
Dis 'n lekker ou Jan
Ja, dis 'n lekker ou Jan
Dis 'n lekker ou Jan, Jan, Jan, Jan
Dierbare ding
1891 terug, Perlgrimrus
Toe byeboer uit die bed opstaan
Hy't vas besluit hy trek hier uit
Want hy wil na die stiltes gaan
En hy pak sy wa
Sy ossewa byeboerwa
Sy tent en sy donkie saam
En hy kom daar op die grootpad aan
Oh die byeboor, byeboer, byeboerwa
Blom in die hare en bye wat pla
Op sy ossewa, ossewa byeboerwa
Blom in die hare en bye wat pla
Blom in die hare en bye wat pla
Bring vir die harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Kaap tot onder in Saldanhabaai
Hoo, van die Kaap tot onder in Saldanhabaai
Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooi rok voor jou deur
Ek wil jou hê, ek gaan jou kry
Hier's ek weer, hier's ek weer met my rooi rok voor jou deur
Ek wil jou hê, ek gaan jou kry
Al slaan jou ma my drie mal op my kop dan staan ek op
En kom ek weer
Al slaan jou ma my drie mal op my kop dan staan ek op
En kom ek weer
Dan staan ek op
En kom ek weer
Ek wens ek vlerke soos 'n voëltjie
Dan vlieg oor die kamp se drade heen
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood
Hoe ek wil huis toe gaan, na mama toe
Die rivier is vol my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê, sy kan maar lê
Ek is 'n loslappie
Ek wens ek vlerke soos 'n Engeltjie
Dan vlieg deur die tronk se trallies heen
Dan vlieg ek na die arms van my moeder
En daar sal ek bly tot die dood
Hoe ek wil huis toe gaan, na mama toe
Die rivier is vol my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê, sy kan maar lê
Ek is 'n loslappie
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê, sy kan maar lê
Ek is 'n loslappie
Written by: Anton Goosen, FAK, Herman Holtzhausen, Johannes Kerkorrel, Koos Kombuis, Theuns Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...