クレジット
PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Theuns Jordaan
Songwriter
歌詞
[Verse 1]
As my oë, hul asem terug kry
En my wonder, oor jou stilbly
As my voete, weer hul plek kry
Sal my hart, van voor af rus kry
[Chorus]
Waar, ek ookal afdraai
Moenie my, laat verkoop nie
Waar, ek ookal wegdraai
Moenie my, alleen laat loop nie
[Verse 2]
Mag jou seile, sagte wind kry
En jou son, se strale vol bly
Mag jou arms, weer hul sin kry
En jou oë, se vensters heel bly
[Chorus]
Waar, jy ookal afdraai
Moenie trane, oor my stort nie
Waar, jy ookal wegdraai
Moenie liefde, dors laat word nie
Written by: Theuns Jordaan