ミュージックビデオ
ミュージックビデオ
クレジット
PERFORMING ARTISTS
Heinz Winckler
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Heinz Winckler
Lyrics
Ronan Keating
Composer
Lars Jensen
Composer
Martin M. Larsson
Composer
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Lyrics
歌詞
[Verse 1]
Jy maak dit so maklik om op te staan na al die seer
Ek sien jou nou langs my, jy was nog altyd daar gewees
Gebreekte beloftes het my weer op my knieë gedwing
Verlore, gebroke, maar jy't die hoop weer terug gebring
[PreChorus]
Jy't my geleer om weer te glo
[Chorus]
En ek, ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek, ek kan nou weer asemhaal
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
Ek kan weer in liefde glo
[Verse 2]
Om my lê die skerwe en jy pak alles terug in plek
Daar's niks meer verlore
En nou voel alles weer perfek
[PreChorus]
Jy't my geleer om weer te glo
[Chorus]
En ek, ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek, ek kan nou weer asemhaal
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
[Bridge]
Ek kan weer in liefde glo (Waar sal ons sonder liefde wees?)
Jy't my geleer om weer te glo
[Chorus]
En ek, ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek, ek kan nou weer asemhaal
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
Ek kan weer in liefde glo
Written by: Don Kelly, Heinz Winckler, Lars Jensen, Marc Brendon, Martin M. Larsson, Ronan Keating

