歌詞
Ek wil jou bietjie van jouself vertel, jy was my hemel, jy was my hel
Die swak plek in my hart het nou verhard
Ek wil jou liefde uit my lyf uit skud, die pyn in my nou uit my ruk
Niks meer trane oor, oor dit wat was
Sewe weke gaan verby, ek weet jy's nie die een vir my nie
Sewe maande kom en gaan, ek kan nou op my eie voete staan
Sewe jaar is nou te laat, die deur is gesluit, ek het jou verlaat
Sewe weke, sewe maande, sewe jare is nou oor en verby
Ek dink mos altyd dis net die man
As jy nie kan nie, wie kan dan?
Dis als veryby met jou en my
Kan jy voel hoe seer ek kry?
Sewe weke gaan verby, ek weet jy's nie die een vir my nie
Sewe maande kom en gaan, ek kan nou op my eie voete staan
Sewe jaar is nou te laat, die deur is gesluit, ek het jou verlaat
Sewe weke, sewe maande, sewe jare
En nou staan jy voor my
Vra of jy 'n tweede kans kan kry