ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Zak Van Niekerk
Zak Van Niekerk
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Peet Slabbert
Peet Slabbert
Songwriter

歌詞

Ken jy Weltevrede, daar duskant Heidelbron?
Daar loop 'n Cheetah rond, wat uit die Vrystaak kom
Hy's daar waar die manne sit en kuier tot laat
Ja, dis daar waar die Leeus weet, wie is die baas
Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas
En 'n Leeu onner die koelte boom lê, en manne nog 'n dop wil hê

As die Leeu jou aan jou kuit byt,
dan moet jy weet dis verby jou drink tyd ...
Vroeg in die more, as almal weer opstaan
Kyk ou Meerkat rond, en wonder wat gaan aan
Manne se oë is rooi, en die koppe die raas
Want hulle het gister aand weer gehoeter op die Leeuplaas
Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas
En 'n Leeu onner die koelte boom lê, en manne nog 'n dop wil hê
Ons gaan hoeter oppi Leeuplaas, daar waar die Bobbejane raas
As die een jou aan jou kuit byt,
dan moet jy weet dis verby jou drink tyd

Written by: Peet Slabbert
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...