クレジット
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Lyrics
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Lyrics
Alfons Weindorf
Composer
Karl Brunner
Composer
歌詞
Ek loop vandag deur die reën
Want jou lag laat my nooit meer alleen
Sê my wanneer gaan die tye draai
Aan jou vir my te bring
Hoe lank nog voor ons twee saam kan sing?
Waar is jy?
Wie is jy?
Hoor jy my?
Waar is jy?
Wonder jy
Ook oor my?
Is dit jy?
Staan jy dalk
Reg voor my?
Ek soek die liefde wat ek net by my droom vrou kan kry
As ek aan jou dink voor ek slaap
Sal jy dan deur my drome kon stap
Voor ek wakker word
Sal ek jou vat en styf teen my vashou
Kom dan saam
Uit my droom
Ek soek na jou
Waar is jy?
Wie is jy?
Hoor jy my?
Waar is jy?
Wonder jy
Ook oor my?
Is dit jy?
Staan jy dalk
Reg voor my?
Ek soek die liefde wat ek net by my droom vrou kan kry
Jy kan 'n ster wees, laat ons skyn
Ek sal jou soek tot die maan verdwyn
Want ons liefde
Gaan verewig en altyd bly leef
Waar is jy?
Wie is jy?
Hoor jy my?
Waar is jy?
Wonder jy
Ook oor my?
Is dit jy?
Staan jy dalk
Reg voor my?
Ek soek die liefde wat ek net by my droom vrou kan kry
Ek soek die liefde wat ek net by my droom vrou kan kry
Written by: Alfons Weindorf, Don Kelly, Karl Brunner, Kurt Darren, Marc Brendon