ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adam Tas
Adam Tas
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

歌詞

Mag dit reën waar jou beeste wei Mag dit goed gaan met jou Mag jou skape begin jakkals jag Mag jou koring silo's bou Mag jou ijsterpomp met water werk Mag jou cruiser lig op brandstof wees Mag jou heinings altyd reggop staan Mag jou vee vanself genees Want jy is boer Hierdie is my wens vir jou Jy sal staan as alles om jou vou Jy sal plant al is die reën te laat En glo in die hand van bo Wat alles weer nat sal maak Want jy is boer, jy is boer Jy sal opstaan in die môrre voor die son opkom En werk tot hy weer loop sak Daarna is jy 'n familie man Onder 'n platteland sterredak Mag jou vrugtebome kromrug dra Mag fonteine om jou lande lê En mag ons wat honger en dors is Netso bietjie dankie vir jou sê Mag jy vakansie hou as jy klaar is Met jou huisie by die see Waar jy so bietjie rus kan kry Als jy moeg is van al die gee
Writer(s): Tas Adam Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out