ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Marulaboom
Marulaboom
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ertjies
Ertjies
Composer
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Composer
DJ van Niekerk
DJ van Niekerk
Composer

歌詞

Oudtshoorn, dis 'n groot voël paradys
Los jou budgie by die huis en ek sal jou 'n groot voël wys
Oudtshoorn, dis 'n groot voël paradys
Los jou mossie by die kossie en kom speel met my volstruis
Oudtshoorn, dis 'n groot voël paradys
Los jou budgie by die huis en ek sal jou 'n groot voël wys
Oudtshoorn, dis 'n groot voël paradys
Los jou mossie by die kossie en kom speel met my volstruis
Doen die sexy hoender
Da hoender
Doen die sexy hoender
Da hoender
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Maar die middelste ene, sy's myne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Maar die middelste ene, sy's myne
Doen die sexy hoender
Da hoender
Doen die sexy hoender
Da hoender
Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê
Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê
Daar's 'n hoender wat 'n eier nie kan lê
Dis die haan wat op die kerktoring staan
Dis die haan, dis die haan
Dis die haan wat op die kerktoring staan
Dis die haan, dis die haan
Dis die haan wat op die kerktoring staan
Doen die sexy hoender
Da hoender
Doen die sexy hoender
Da hoender
Written by: DJ van Niekerk, E. Vos, Ertjies, Jakkie Louw
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...