ミュージックビデオ

ミュージックビデオ

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Wicus Van Der Merwe
Wicus Van Der Merwe
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wicus Van Der Merwe
Wicus Van Der Merwe
Lyrics

歌詞

Hie' komme ding, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Nou Jan is 'n mannetjie, kort en dun
Hy drink sy brandewyn dubbel rim
Sy vrou is groot en sy like van gin
Sy's sterk en kwaai en opgespin
Nou daai Saterdag aand en Jan het verdwyn
Maar sy vrou wag hom in met 'n leë bottel wyn
O hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Sannie se lyf is lekker los
Sy gee die manne uit haar hand uit kos
Sy swaai haar lyfie dat die sweet so spat
En die manne maak hulself bietjies, bietjies nat
Die telefoon lyne is warm gebel
Want Sannie se maagie's darem diep geswel
O hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
By Peet se slaghuis loop alles goed
Jy sien net velle, steaks en bloed
Sy huis is groot en sy motors duur
Sy hande is grou waaroor die note skuur
Maar daar onder by die bank sit 'n man en sweet
En hy weet iets wat nou Peet ook weet
O hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Koosie is jonk en hy's hoog gesien
Maar soms dink hy hy's Steve McQueen
Ou jaar's aand en Koos is vol wyn
Maar die manne wil jaag tot die son weer skyn
O hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
Hie' komme ding, ah-ah
'n Ding wat spring, ah-ah
Hie' komme ding
'n Ding wat spring
Hie' komme ding
'n Ding wat spring
Written by: Wicus Van Der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...