歌詞

So voorwaarts mars my in jou lewe in Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin Ek soek jou beste gee vir my Jy gaan my nie onderkry Wys vir my net wat jy het Om so te lyk is teen die wet Kom staan op aandag staan opsy Jy wil mos staan en loer vir my Ek sien jy lei my om die bos Dit gaan jou nog baie kos So voorwaarts mars my in jou lewe in Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin Ek voel die ritme gee jou hart vir my Voorwaarts mars ek het jou pas gekry So voorwaarts mars voorwaarts mars Laat ons 'n ding begin Ek voel die ritme gee jou hart vir my Voorwaarts mars ek het jou pas gekry Ek het iets van jou gehoor Jy het mos jou hart verloor Is dit ek of is dit jy Wie is om die bos gelei Jy het my 'n les geleer Ek gee nou oor jy's in beheer Staan nou op dis nie 'n drill Jy kan doen net wat jy wil
Writer(s): Kurt Darren, Don Kelly, Marc Brendon Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out