뮤직 비디오
뮤직 비디오
크레딧
실연 아티스트
Ray Dylan
실연자
Brendan Peyper
실연자
작곡 및 작사
Dan E Orton
작곡가
Daniel Smyers
작곡가
Niel Schoombee
가사
Adolf Vorster
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Dirk van Niekerk
프로듀서
Robin Kielly
프로듀서
Murray Lubbe
프로듀서
Jaco Odendaal
프로듀서
가사
Dis soos 'n suikersoet soen in die môre, droomverlore
'n Wonder bo wonder
Werk soos die hitte van die somer, warmer as warm
Ek smelt in jou hande
Die nommer een wat ek sien, jy weet jy's meer as 'n tien
Ek weet ek sal jou nooit kan verdien
Dis net 'n kwessie van tyd, dan gaan ek jou date
(Oh-oh-oh-oh) Want 'n girl soos jy
(Oh-oh-oh-oh) Is te goed vir my
Baby, ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tattoo skryf
(Oh-oh, oh-oh) Want 'n girl soos jy
(Oh-oh, oh-oh) Is soos goud vir my
Baby, jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas, trek hom aan
Trek hom aan
Jy maak golwe op die water en jy trek my nader
Hoor jy my hartklop?
Tiek hier soos 'n tydbom, draai my om jou pinkie
Om en om op die dansvloer
Ek dink dis tyd dat ons soen, ek het nou alles gedoen
Ja, girl, jy weet dis vir ons bedoel
Dis net 'n kwessie van tyd, dan gaan ons twee date
(Oh-oh, oh-oh) Want 'n girl soos jy
(Oh-oh, oh-oh) Is te goed vir my
Baby, ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tattoo skryf
(Oh-oh, oh-oh) Want 'n girl soos jy
(Oh-oh, oh-oh) Is soos goud vir my
Baby, jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas, trek hom aan
Oe, want 'n girl soos jy
Is goud vir my
Jy weet ek kan nie sonder jou
Ek kan nie sonder jou nie
(Oh-oh, oh-oh) Want 'n girl soos jy
(Oh-oh, oh-oh) Is te goed vir my
Baby, ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tattoo skryf
(Oh-oh, oh-oh) Want 'n girl soos jy
(Oh-oh, oh-oh) Is soos goud vir my
Baby, jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas, trek hom aan
Trek hom aan
Hierdie skoen gaan pas, trek hom aan
Written by: Adolf Vorster, Dan E Orton, Daniel Smyers, Niel Schoombee