album cover
Rooi Vlag
4,361
아프리칸스 음악
Rooi Vlag은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2025년 7월 25일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Rooi Vlag - Single
album cover
발매일2025년 7월 25일
라벨Select Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM122

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Brendan Peyper
Brendan Peyper
보컬
Murray Lubbe
Murray Lubbe
건반
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
기타
작곡 및 작사
Brendan Peyper
Brendan Peyper
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
Murray Lubbe
프로듀서

가사

[Verse 1]
Gee my 'n dubbel brandewyn
En ek wys jou wat in my hart aangaan
Gooi bietjie rooi rok bokkie
As jy shotgun in my trokkie vanaand
[Verse 2]
Ek boer 'n wille mieliestronk
Ja, die aand is nog jonk, jy sien
Volg net in my spore
En wys vir jou wat jy verdien
[Chorus]
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
Maar as ek kyk hoe jy dans
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my ‘n kans
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
Maar as ek kyk wat jy doen
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my ‘n soen
Oeh yeah
[Verse 3]
Die koeël is amper deur die kerk
Hoop jou heupe kan nog werk op die vloer
Want as my moed bymekaar kom gaan jy nie wegkom nie
Ek voel ‘n moer
[Verse 4]
Vanaand is whiskey en tequila
Jou vriendinnetjie, Mila se baas
Is dit die feit dat ek jou soek
Of die bewe in my broek
Of die speakers in die kroeg wat so raas?
[Chorus]
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
Maar as ek kyk hoe jy dans
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my ‘n kans
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
Maar as ek kyk wat jy doen
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my ‘n soen
Yeah-yeah-yeah, whoo
[Verse 5]
Na-na-na-na
Na-na-na-na-na
Na-na-na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
[Chorus]
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
Maar as ek kyk hoe jy dans
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my ‘n kans
Gee my 'n kans
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
Maar as ek kyk wat jy doen
Wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my ‘n soen
Gee my 'n soen
[Verse 6]
Whoah, wens ek jy gee my
Wens ek jy gee my ‘n soen
Gee my 'n soen
Gee my ‘n soen
[Outro]
Jy’s eintlik ‘n rooi vlag
Maar as ek kyk wat jy doen
Verander jy sommer
Verander jy sommer in groen
Written by: Brendan Peyper
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...