album cover
Ami
236
Singer/Songwriter
Ami은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2008년 5월 2일일에 LBM에서 발매되었습니다.Sit N Bietjie Langs My
album cover
발매일2008년 5월 2일
라벨LBM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM64

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

작곡 및 작사
Lize Beekman
Lize Beekman
작사가 겸 작곡가

가사

Ek het nog altyd die meeste van jou gehou
Want jy't mooi gelyk op my bicycle as ek langs jou huis toe loop
Ek het my dood gedra aan jou tas op my rug
Op 'n drafstap om by te hou
Maar dit was a-okay, want
ek was dol verlief op jou
Ami, deur die jare het ek iewers heen verdwaal
Daar's modder op my 4x4 en Jack Daniels praat my taal
Ami, deur die jare het ek vergeet om jou te soek
Nou's my bicycle op verroes
En ek hou nog steeds die meeste van jou
Ek het nog altyd die meeste van jou gehou
Jy't met my gedans by die sokkiejol al het ek lomp jou hand gehou
Jy't altyd skaam gelag as ek weer wou hoor
hoe jy droom en lugkastele bou
Van die vreemdste goed het jy sin gemaak
Ja, ek was dol verlief op jou
Ami, deur die jare het ek iewers heen verdwaal
Daar's modder op my 4x4 en Jack Daniels praat my taal
Ami, deur die jare het ek vergeet om jou te soek
Nou's my bicycle op verroes
En ek hou nog steeds die meeste van jou
Droom jy nog in engels en skryf dit neer in Afrikaans?
En glo jy nog dat Elvis lewe en wegkruip op die maan?
Ami, deur die jare het ek iewers heen verdwaal
Daar's modder op my 4x4 en Jack Daniels praat my taal
Ami, deur die jare het ek vergeet om jou te soek
Nou's my bicycle op verroes
En ek hou nog steeds die meeste van jou
Written by: Lize Beekman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...