뮤직 비디오

Antwoord My
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

제공

크레딧

실연 아티스트
Joe Foster
Joe Foster
실연자
작곡 및 작사
Joe Foster
Joe Foster
송라이터

가사

Hoe kan ek sê wat net my hart kan? Moet ek dit regtig hardop bely? Alles pas nie in 'n boks nie. Soms moet mens maar net die Here vertrou. Wat help dit ek plak 'n pleister, op 'n gesonde wond? Antwoord my. Ek lê in die aande, in die aande vir die dag en wag Wag vir my Ek was nie gereed nie, nie gereed nie om op te staan Wat is die doel om te verduidelik? Jy het reeds al jou feite bymekaar gemaak. Die antwoord is nie in 'n boek nie. Soms moet mens net uit liefde kan vertrou. Wat help dit ek plak 'n pleister op 'n gesonde wond? Antwoord my. Ek lê in die aande, in die aande vir die dag en wag Wag vir my Ek was nie gereed nie, nie gereed nie om op te staan Ohhooh... Oeh Antwoord my Antwoord my Antwoord my. Ek lê in die aande, in die aande vir die dag en wag Wag vir my Ek was nie gereed nie, nie gereed nie om op te staan
Writer(s): joe foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out