뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Nicholis Louw
Nicholis Louw
실연자
작곡 및 작사
Nicholis Louw
Nicholis Louw
작사
Sven Lõhmus
Sven Lõhmus
작곡가
Don Kelly
Don Kelly
작사
Marc Brendon
Marc Brendon
작사

가사

Hey hey vandag begin die naweek Bel die girls vanaand gaan ons party Jy weet almal dink dis tyd vir 'n jol Hou vas ek gaan 'n plan maak Bel elke siel wat nog saakmaak Hey jy bring 'n paar wilde lywe saam Lewe net een keer Kuier sommer dwarsdeur Druk haar tot die son opkom Hey jy welkom by my party Maak geraas die bure raak nie kwaad nie Ons gaan rock en ons gaan uithaak Niemand sal die nag vergeet Hey jy welkom by my partie Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie Ons gaan rock en ons gaan uithaak Niemand sal die nag vergeet Vat so strap los jou hare Kom slaan die dromme en kitare Hou vas haal asem en dan rock ons weer Vat 5 dinge raak warm Hou jou girl vas in jou arms Hey hey hier is iets anders in die lug Lewe net een keer Kuier sommer dwarsdeur Druk haar tot die son opkom Hey jy welkom by my party Maak geraas die bure raak nie kwaad nie Ons gaan rock en ons gaan uithaak Niemand sal die nag vergeet Hey jy welkom by my partie Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie Ons gaan rock en ons gaan uithaak Niemand sal die nag vergeet Hey jy welkom by my party Maak geraas die bure raak nie kwaad nie Ons gaan rock en ons gaan uithaak Niemand sal die nag vergeet Hey jy welkom by my partie Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie Ons gaan rock en ons gaan uithaak Niemand sal die nag vergeet
Writer(s): Louw Nicholis, Kuurmaa Lenna, Siska Katrin, Jarvis Piret Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out